Werfkaart
Konsentrasiekampe
Transvaal
OVS
Kaap
Natal
   
Sitemap
Concentration Camps
Transvaal
OFS
Cape
Natal

Concentration camps during the Anglo Boer War

     
Revised: January 23, 2017 ** Hersien: 23 Januarie 2017
LW: Hierdie webwerf is deel van ARKpark se argief
NB: This site is part of ARKpark's archive
Nuwe Boeke * New Books

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

 

Boeke

Benewens die algemene opsommende inligting op hierdie webwerf wil ons ook graag die volgende nuwe boeke oor die Tweede Vryheidsoorlog of Anglo-Boereoorlog, soos dit ook bekend staan, onder ons besoekers se aandag bring. Laat ons die skrywers dank vir hul eervolle werk om hierdie ingrypende tyd in die Boervolkgeskiedenis vas te vang en neer te pen vir die nageslag.
   

ARK: De Camp Courant Samestelling van pamflette
Kliek duimnael vir groter weergawe

De Camp Courant

Dis met vreugde dat ons ons lesers kan meedeel dat daar 'n pragwerkstuk bekendgestel is deur Mnr. van der Walt. Hierdie boek is 'n samestelling van al die gedrukte pamflette van De Camp Courant wat tydens die 100 jarige herdenking uitgegee was. Die boek bevat nog baie meer inligting en foto's van die kampe en gedenktekens en is 'n mooi versamelstuk.
Aantal bladsye: 200 pg (A5 formaat)
Skrywer: Gerrie van der Walt
Prys: R130 (Posgeld uitgesluit)

As u hierdie boek wil aankoop, vul die vorm in by Navrae of skakel Gerrie van der Walt by Tel: 083 380 5277 of (051) 4463975

 

 

Herinneringe van Magdalena Elizabeth
Kliek duimnael vir groter weergawe

Herinneringe van Magdalena Elizabeth van der Walt Tydens die Anglo Boereoorlog 1899 tot 1902

Hierdie boekie bevat die persoonlike aantekeninge van Ouma Lenie oor die Tweede Vryheidsoorlog. Die ervarings word net so weergegee soos sy dit in haar dagboek aangeteken het. Die gedrukte formaat word vrygestel deur haar nageslag, sodat die tragiese lyding van die Boerevolk in die Anglo-Boereoorlog in hierdie tyd oorgedra kan word vir diť wat graag meer wil weet en omgee vir die Afrikanergeskiedenis

'n Engelse weergawe van hierdie boekie is ook beskikbaar vir die wat graag Engelssprekendes wil inlig oor gebeure in hierdie tyd.

Aantal bladsye: 54 pg (A5 formaat)
Skrywer: Gerrie van der Walt
Prys: R50 (Posgeld uitgesluit)

As u hierdie boek wil aankoop, vul die vorm in by Navrae of skakel Gerrie van der Walt by Tel: 083 380 5277 of (051) 4463975

 

 

Memoirs Magdalena Elizabeth van der Walt
Kliek duimnael vir groter weergawe

Memoirs Magdalena Elizabeth van der Walt
Anglo Boer War  1899 - 1902

Hierdie boekie is die Engelse weergawe van die bogenoemde boek waar Ouma Lenie van haar ervarings vertel.

Aantal bladsye: 60 pg (A5 formaat)
Skrywer: Gerrie van der Walt
Prys: R50 (Posgeld uitgesluit)

As u hierdie boek wil aankoop, vul die vorm in by Navrae of skakel Gerrie van der Walt by Tel: 083 380 5277 of (051) 4463975

 

 

Alles is nog nie vertel nie
Kliek duimnael vir groter weergawe

Alles is nog nie vertel nie. Verhale van vroue en hulle families gedurende die Anglo Boere Oorlog  1899 - 1902

Verhale van ware ervarings tydens die Anglo Boereoorlog. 'n Hele aantal mense het die inligting voorsien en dit is saamgestel deur die skrywer Gerrie van der Walt.

Aantal bladsye: 122 pg (A5 formaat)
Opsteller: G H van der Walt
Prys: R75 (Posgeld uitgesluit)

As u hierdie boek wil aankoop, vul die vorm in by Navrae of skakel Gerrie van der Walt by Tel: 083 380 5277 of (051) 4463975

 

By Lees en leef mee, is daar nog enkele ander boeke wat bespreek word

De Camp Courant
Op / Up
Boeke
Oorsig
Konsentrasiekampe
Transvaal
OVS
Kaapland
Natal
Vyande
Oorlogsgebeure
Krygsgevangenes
Modes
Projekte
Organiseerders
Volgende uitgawe
Dank
Inligtingsversoek
Inligting

 

 

 

 

ARK Webontwerp sedert 1998
ARK Web Design since 1998

ARK Web Design © 1998-2017

ARK Webontwerp © 1998-2017

piazza.arkpark.com

 

Engel met God se Woord, die Bybel

 

 

Bekering