Werfkaart
Konsentrasiekampe
Transvaal
OVS
Kaap
Natal
   
Sitemap
Concentration Camps
Transvaal
OFS
Cape
Natal

Concentration camps during the Anglo Boer War

Soek|Search

 
LW: Hierdie webwerf is deel van ARKpark se argief en die inhoud is laas in 2001 opgedateer...Hersien: 12 Februarie 2008
NB: This site is part of ARKpark's archive and the content was last updated in 2001...Revised February 12, 2008
 

 

 Kom ons sorg vir ons erfenis

 
 
Irene kampkerkhof (De Camp Courant)

Irene kampkerkhof

Op 11 Oktober 1999 begin die 100-jarige herdenking van die Tweede Vryheidsoorlog amptelik. Daarom moet ons nóú die konsentrasiekampkerkhowe in ons omgewings opknap en in stand hou. Van hulle is so verwaarloos dat 'n mens nie die vrymoedigheid het om dit aan ons eie mense te wys nie --wat staan nog buitelanders, wat glo in hulle duisende, juis met die oog op die herdenking, ons land kom besoek. Soos die kerkhowe tans lyk, kan sulke besoekers met reg wonder of ons hoegenaamd ons verlede koester.

Die kampkerkhowe in ons land dra 'n sterk emosionele boodskap, veral die groot aantal kindergraffies, en ons mag nie deur ons versuim om dit in stand te hou die indruk laat dat ons ongeërg staan teen die onreg wat die Engelse teen ons volk gepleeg het nie.

 

De Camp Courant
Op / Up
Erfenis
Hobhouse
Herdenking
Datums
Leesstof
Vryheidsembleem

 

•  • De Camp CourantOp / UpErfenisHobhouseHerdenkingDatumsLeesstofVryheidsembleem

 

ADSA Gratis Advertensies

 

Gratis Advertensies

ADSA vir Klein Advertensies

ARK Web Design © 1998-2008

ARK Webontwerp © 1998-2008

 

 

ADSA, Media, Bybel vir aflaai. Engel met God se Woord, die Bybel

 

Bybel vir Aflaai

Download Bible