LW: Hierdie webwerf is
deel van ARKpark se argief en die inhoud is laas in 2001
opgedateer...Hersien: 15 September 2008
NB: This site is part of ARKpark's archive and the content was
last updated in 2001...Revised: September 15, 2008
Emily Hobhouse-borsspeld
Pragtige
replikas daarvan kan bestel word. Om u eie Emily Hobhouse-borsspeld
te bestel, skakel asseblief:
Die Vrouekomitee in Pretoria.
Die oorspronklike borsspeld waarvan
die replikas nageboots is, word oorhandig aan Mev. L. van der Berg.