LW: Hierdie webwerf is
deel van ARKpark se argief en die inhoud is laas in 2001
opgedateer...Hersien: 15 September 2008
NB: This site is part of ARKpark's archive and the content was
last updated in 2001...Revised: September 15, 2008
Ontmoet De Camp Courant!
'n Webwerf wat geskep is ter herdenking van die Tweede Vryheidsoorlog, wat van
11 Oktober 1899 tot 31 Mei 1902 geduur het.
Vergewe moet ons --
maar vergeet mag ons nooit!
Totstandkoming van die beeldgroep by die
Vrouemonument