Werfkaart
Konsentrasiekampe
Transvaal
OVS
Kaap
Natal
   
Sitemap
Concentration Camps
Transvaal
OFS
Cape
Natal

Concentration camps during the Anglo Boer War

Soek|Search

 
LW: Hierdie webwerf is deel van ARKpark se argief en die inhoud is laas in 2001 opgedateer...Hersien: 12 Februarie 2008
NB: This site is part of ARKpark's archive and the content was last updated in 2001...Revised February 12, 2008
 

English

Kaapland-konsentrasiekampe

 
   
Aliwal-Noord


Verskeie items uitgegrawe en herwin uit konsentrasiekampe

Kimberley
Norvalspont
Doornbult
Kromelmboog
Port Elizabeth
Oos-Londen
Vryburg
Uitenhage
   
   
   
   
   
   
   
   
Norvalspont-konsentrasiekamp         450 Vroue en kinders sterf

Norvalspont was volgens  Emily Hobhouse, beter ingerig vir die Boere-gevangenes. Hier was darem strate en nommers vir die tente. Kinders is ook in 'n "skooltjie" onderrig.

   
Vryburg-konsentrasiekamp

'n Britse konsentrasiekamp is hier geskep gedurende die Tweede Vryheidsoorlog, wat van 11 Oktober 1899 tot 31 Mei 1902 geduur het. Grafte van slagoffers wat van ontbering gesterf het in dié kamp is in 'n nabygeleë begraafplaas te siene.

   

Uitenhage-konsentrasiekamp

Nege persone is in die kamp oorlede. Die oudste was Johanna Nel, 57 jaar, en die jongste die Klopper-baba, 23 dae oud. Van die nege persone was ses kinders en drie volwassenes.

   

De Camp Courant
Op / Up
Oorsig
Konsentrasiekampe
Transvaal
OVS
Kaapland
Natal
Vyande
Oorlogsgebeure
Krygsgevangenes
Modes
Projekte
Intekenvorm
Organiseerders
Volgende uitgawe
Dank
Inligting

Uitenhage
Doornbult

 

 

ADSA Gratis Advertensies

 

Gratis Advertensies

ADSA vir Klein Advertensies

ARK Web Design © 1998-2008

ARK Webontwerp © 1998-2008

 

 

ADSA, Media, Bybel vir aflaai. Engel met God se Woord, die Bybel

 

Bybel vir Aflaai

Download Bible