Werfkaart
Konsentrasiekampe
Transvaal
OVS
Kaap
Natal
   
Sitemap
Concentration Camps
Transvaal
OFS
Cape
Natal

Concentration camps during the Anglo Boer War

Soek|Search

 
LW: Hierdie webwerf is deel van ARKpark se argief en die inhoud is laas in 2001 opgedateer...Hersien: 12 Februarie 2008
NB: This site is part of ARKpark's archive and the content was last updated in 2001...Revised February 12, 2008
 

English
 

Gedurende die Tweede Vryheidsoorlog (1899-1902) het die Britse regering die verskroeide aarde-beleid gevolg. Dit het duisende vroue, kinders en bejaardes haweloos en in haglike toestande gelaat.
Kliek duimnael vir groter weergawe

 

KONSENTRASIEKAMPE

Gedurende die Tweede Vryheidsoorlog (1899-1902) het die Britse regering die "verskroeide aarde"-beleid gevolg. Dit het duisende vroue, kinders en bejaardes haweloos en in haglike toestande gelaat.

Talle mense is met treintrokke en waens aangebring na die kampe. Baie is te voet voortgejaag. Medisyne en water was skaars, en skuiling moeilik te vinde. Daar is ongeveer 100 000 vroue en kinders saamgehok in die 45 kampe.

Siektes was steierend, en omtrent 22 057 kinders onder 16 jaar het gesterf. So ook ongeveer 1421 bejaardes, 4200 vroue bo 16 jaar, en sowat 210 seuns bo 16. Volg die skakels hieronder vir meer besonderhede vir spesifieke kampe.

 

Transvaal

OVS

Natal

Kaapland

Barberton
Balmoral
Belfast
Heidelberg
Irene
Johannesburg
Klerksdorp
Krugersdorp
Meintjieskop
Middelburg
Mafeking
Nylstroom
Pietersburg
Potchefstroom
Standerton
Vereeniging
Volksrust
Bloemfontein
Brandfort
Bethulie
Heilbron
Harrismith
Kroonstad
Ladybrand
Springfontein
Vredefortweg
Winburg
Ladysmith
Colenso
Howick
Pietermaritzburg
Wentworth
Merebank
Eshowe
Jacobs
Mooirivier
Aliwal-Noord
Kimberley
Norvalspont
Doornbult
Kromelmboog
Port Elizabeth
Oos-Londen
Vryburg
Uitenhage

 

 

 

 
  • 'n Volk wat sy verlede voortdurend voor oë hou , en 'n volk wat sy helde eer, is 'n gesonde volk. Mag dit ook van die Boere-Afrikaners van ons dag gesê word.
 

De Camp Courant
Op / Up
Oorsig
Konsentrasiekampe
Transvaal
OVS
Kaapland
Natal
Vyande
Oorlogsgebeure
Krygsgevangenes
Modes
Projekte
Intekenvorm
Organiseerders
Volgende uitgawe
Dank
Inligting

 

•  • De Camp CourantOp / UpOorsigKonsentrasiekampeTransvaalOVSKaaplandNatalVyandeOorlogsgebeureKrygsgevangenesModesProjekteIntekenvormOrganiseerdersVolgende uitgaweDankInligting

 

ADSA Gratis Advertensies

 

Gratis Advertensies

ADSA vir Klein Advertensies

ARK Web Design © 1998-2008

ARK Webontwerp © 1998-2008

 

 

ADSA, Media, Bybel vir aflaai. Engel met God se Woord, die Bybel

 

Bybel vir Aflaai

Download Bible