| Voorsitter: Prof. H. van der Wateren
Die Volkskomitee is verkies om die herdenking van die Tweede Vryheidsoorlog
funksies te koördineer.
Die Volkskomitee het verskeie komitees aangewys, o.a. die volgende:
- 'n Finansiële komitee
- 'n Geskiedenis-komitee
- 'n Buitelandse komitee
- 'n Jeugkomitee
- 'n
Vrouekomitee
|