 |
Bethulie-konsentrasiekamp
Baie vroue, kinders en oues van dae wat na die Bethulie-konsentrasiekamp gebring
is, is uiteindelik daar oorlede. Gedwing deur gevangenskap, en die "verskroeide aarde" beleid wat deur die Britse
mag uitgevoer is, het menigte slagoffers gesterf van koue, dors, honger en ander
ontberings. |